DIE speaker van die Stad Kaapstad, Felicity Purchase, het besluit om vandag se raadsvergadering virtueel te hou. Dit het ...
“JP SMITH is g’n engel nie.” Só sê Fadiel Adams, die NCC-leier, ná ’n klopjag by die Civic Centre in die Kaapse middestad.
Sammy Claassen, ’n gesoute politikus, is nou weer terug by die Patriotic Alliance (PA).Claassen, ’n voormalige raadslid by ...
’N MOBILE clinic is onlangs in ’n Grabouw-buurt opgerig om te help om die druk op die plaaslike hospitaal te verlig. Die container is laas week by die Makaza-saal in Site View afgelewer te midde van w ...
SUID-Afrikaanse NGO’s en MIV-programme assesseer nog die impak van die Amerikaanse president, Donald Trump, se besluit om ...
WELLINGTON. - Inwoners in verskeie areas is baie bekommerd oor die talle skietvoorvalle en vrylike beskikbaarheid van ...
DIE proses om die lyke van 13 soldate wat in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) omgekom het terug in die land te ...
DIE polisie in die Noord-Kaap het onwettige myners in hegtenis geneem. Dinsdag is vier verdagtes by die Kleinzee-myn ...
DIE Belhar-polisie het ’n saak van strafbare manslag geopen nadat ’n 15-jarige seun vanoggend op die R300 omgestamp is.